Welkom alle oud-Kuswagters!
Dankie dat jy ‘n draai kom maak op die KOB webwerf. Ons hoor graag van jou! Wat is die KOB se mandaat? Die KOB bevorder ‘n lewenslange verbintenis tussen Kuswag Skool, KOB-lede en belangegroepe deur betrokke te wees by projekte wat die diensbaarheid van Kuswag as ‘n Afrikaanse skool in KwaZulu-Natal bevorder en ook tradisies en waardes van kultuurgroepe beskerm.
Kuswag se afspraak met die toekoms
Die KOB se mandaat is slegs uitvoerbaar deur middel van ‘n betrokke groep alumni en ‘n skerk finansiële fondament.
Klik HIER om uit te vind hoe jy ‘n bydrae kan maak.
